Christian Faith Worship Centre

  • 1.jpg
  • 2.jpg
  • 3.jpg
  • 4.jpg
  • 5.jpg
  • 6.jpg
  • 7.jpg
  • 8.jpg
facebook   social tv

CFWC Berading

“Kom na my toe almal wat moeg en oorlaai is…” Tye in ons lewe is so ‘n gejaag, ons kry skaars tyd vir ons families, en ons tyd met ons Hemelse Pappa word gesteel.
Ons raak moedeloos, moeg, oorlaai en die lewe vat sy tol op ons finansies, verhoudings, geliefdes, en ons kinders.

Ons beland in ‘n gat en wonder of ons ooit daaruit sal kom? Die antwoord is JA.
“Not by might, not by power, but by His Spirit.

Kom gesels met een van ons beraders en laat Abba Vader toe om lewens, verhoudings en huwelike weer te herstel soos net Hy kan.

Jose Henriques 2

Jose Henriques
083 454 4576

Karen Henriques 2

Karen Henriques
083 795 8528