Christian Faith Worship Centre

  • 1.jpg
  • 2.jpg
  • 3.jpg
  • 4.jpg
  • 5.jpg
  • 6.jpg
  • 7.jpg
  • 8.jpg
facebook   social tv

Publikasies...

Moenie die Maand se Juig  tydskrif met Oom Angus op die voorblad  mis nie . Daar is n artikel oor Prof Gerrie in . Vir die volgende 12  maande , gaan daar elke maand n  "Teaching" in wees oor " YHVH in my business" wat deur Prof Gerrie geskryf gaan word .Die uitgawe is nou op die rakke ❗

juig junie 2017 1

juig junie 2017 2