Christian Faith Worship Centre

  • 1.jpg
  • 2.jpg
  • 3.jpg
  • 4.jpg
  • 5.jpg
  • 6.jpg
  • 7.jpg
  • 8.jpg
facebook   social tv

WOW Kidz

CFWC se Kinderbediening staan bekend as die WOW Kidz – WANT ONS WIL!

 

Ps.85:9: Want “ek wil luister na wat God die Here sê, want Sy woord bring vrede vir Sy volk, vir die wat Hom getrou dien.” WOW Kidz word elke Sondag (saam met skool termyne) aangebied en voorsiening word gemaak vir voorskool ook.

Daar is klassies beskikbaar van Gr.1 tot Gr.7. WOW Kidz word opgedeel in verskillede groepe / klasse en word aangebied deur WOW Leiers wat almal baie opgewonde, liefdevol, geesvervuld en voorbereid is. WOW Kidz vind plaas gelyktydig met die kerk diens (09h00-11h00).

WOW Kidz is daarop gefokus om kinders te leer om te lewe met die leuse ‘want ons (ek) wil” YHVH dien, bid, Bybel lees, kerk toe gaan, gehoorsaam wees ens. WOW Kidz weet ‘Serving YHVH is fun’! WOW Kidz kinderbediening streef om die waarheid van die die Woord van Abba Elohim te verkondig en uit te leef.

Gereelde opleiding vir die huidige +- 25 WOW leiers word aangebied deur die jaar.

Die WOW Kidz kinderbediening streef daarna om elke maat welkom te laat voel en elkeen te aanvaar en lief te hê nes hul is.

IMG 20180706 WA0013

nita conradie 2

WOW Kidz

Nita Conradie 082 555 3866

grasie bester 2

WOW Kidz

Grassie Bester 082 599 2460